Buigend na U Nader.
Lof aan ons ewige Vader!
Gee dat ons vrug sal dra.
sal lewe soos U word dit vra.
Maak U ons hande sterk.
Om U wingerd te bewerk.
Werktuie, onderrig in U Woord.
Spruit die lewe uit dit voort.
Word ons rede gedurig gevoed.
Terwyl die mensdom om ons woed.
Maak U ons vaardig om tot U eer,
bedrewe in Waarheid te werk en leer.
Manie Jackson 2011
Lof aan ons ewige Vader!
Gee dat ons vrug sal dra.
sal lewe soos U word dit vra.
Maak U ons hande sterk.
Om U wingerd te bewerk.
Werktuie, onderrig in U Woord.
Spruit die lewe uit dit voort.
Word ons rede gedurig gevoed.
Terwyl die mensdom om ons woed.
Maak U ons vaardig om tot U eer,
bedrewe in Waarheid te werk en leer.
Manie Jackson 2011