FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    dis nog steeds al

    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    dis nog steeds al Empty dis nog steeds al

    Post by Torm Fri 09 Dec 2011, 5:16 pm


    daar’s ʼn emmer
    daar’s ʼn put
    daar’s dogters wat water haal; dis dêm koud
    dis al

    daar’s beloftes
    stowwerige hoop
    daar’s gerugte van beter dae; dis droog hier
    dis al

    daar’s blink karre
    lugversorgde sale
    daar’s vergaderings met lafenis versnaperings
    dis al

    daar’s vrae
    vae antwoorde
    daar’s gerugte, geen bewyse, maar ons gryp dit
    dis al

    daar’s begrafnis
    mense huil
    stof tot stof
    geslag na geslag
    graf op graf
    dis al

    ©Torm 2010
    Camsica
    Camsica


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 66
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 42

    dis nog steeds al Empty Re: dis nog steeds al

    Post by Camsica Sun 11 Dec 2011, 4:28 pm

    Sjoe, ek is absoluut mal hieroor!!!
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    dis nog steeds al Empty Re: dis nog steeds al

    Post by Torm Sun 11 Dec 2011, 9:41 pm

    Baie dankie Camsica ! Lees gerus die ander twee gedigte van die trilogie. Hierdie is nr.2.

    Sponsored content


    dis nog steeds al Empty Re: dis nog steeds al

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 02 May 2024, 8:46 pm