FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Binnekamer hart

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Binnekamer hart Empty Binnekamer hart

    Post by Enid Tue 22 Nov 2011, 8:44 pm

    as jou soene
    jou warm asem
    my voete vul

    jou hart in sierige wit
    van kosmos
    helder skyn in maanlig

    ons voetspore in
    die sand verdwyn

    kan ek vir jou sê
    om nie vir die oomblik
    te vrees nie

    alles sal goed uitwerk
    ‘ek is hier’
    aan die einde

    21.11.2011
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Binnekamer hart Empty Re: Binnekamer hart

    Post by AmmieMoon Wed 23 Nov 2011, 9:25 am

    Seker die grootste allerdaagse leemte wat geliefdes in mekaar se lewens kan vul: die daarwees!
    Bondige vers met impak! Mooi mooi... Like a Star @ heaven

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 6:11 pm