Ek design
en laat print
ñ 1000 strooi-biljet’
om jou te vertel
hoe dankbaar ek is
dat ons mekaar het .
Ek design
en laat print
ñ 1000 strooi-biljet’
om jou te vertel
dat ek joune is
en hoe lief ek jou het .
Toe kom die probleem
by die volgende
1000 strooi-biljet’
Want dit is R450-00 per 1000
en R900-00
is al wat ek het .
( 13/11/2011 23h34 )
en laat print
ñ 1000 strooi-biljet’
om jou te vertel
hoe dankbaar ek is
dat ons mekaar het .
Ek design
en laat print
ñ 1000 strooi-biljet’
om jou te vertel
dat ek joune is
en hoe lief ek jou het .
Toe kom die probleem
by die volgende
1000 strooi-biljet’
Want dit is R450-00 per 1000
en R900-00
is al wat ek het .
( 13/11/2011 23h34 )