FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Miskien Dalk

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Miskien Dalk Empty Miskien Dalk

    Post by Enid Sat 19 Nov 2011, 6:59 pm

    Sy frommel giggelend
    die blomblare tussen vingers
    hy hou van my
    hy hou nie van my nie
    hy hou van my
    hy hou nie van my nie
    ‘brainfreaze’
    hy hou van my

    haar hart bons
    willekeurig vinniger
    elke bons omgeskommel
    van geluk, wat geen einde ken

    in geweb is geluk en vrede
    tussen blomblare en harte



      Current date/time is Thu 02 May 2024, 9:00 am