FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

5 posters

    Ek het verdrink in jou

    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Ek het verdrink in jou  Empty Ek het verdrink in jou

    Post by Claira Summers Wed 16 Nov 2011, 7:35 pm



    Ek was daar aan die bo-punt
    van jou siel vanaand
    waar die sterre skitter in jou hart
    het ek gehang
    aan die flenters van jou smart
    Ek het jou beleef
    in die vorm wat jy is
    en weer gevoel
    waar niemand my kan kus,
    het gesweef op die wieke
    van passie en misterie
    Ek was daar op die piek
    van jou psige vanaand
    waar die trane in jou
    damme vorm
    het versuip in jou dieptes
    waar geen een my kon red nie
    Ek het jou gevoel oortree
    in die vesting van my hart
    en weer gedrink
    van jou wonder water
    waarna ek so smag
    ek het daar gesterf
    op die voorstoep
    van jou siel
    Ek het verdrink in jou vanaand
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Ek het verdrink in jou  Empty Re: Ek het verdrink in jou

    Post by Louisa van Vliet Wed 16 Nov 2011, 7:48 pm

    Dit is baie mooi hoor. Wie is hierdie gelukkig persoon.
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Ek het verdrink in jou  Empty Re: Ek het verdrink in jou

    Post by Claira Summers Wed 16 Nov 2011, 7:49 pm

    Smile Dankie nig.
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Ek het verdrink in jou  Empty Re: Ek het verdrink in jou

    Post by AmmieMoon Wed 23 Nov 2011, 9:49 am

    'Ek het jou gevoel oortree
    ''...in die vesting van my hart
    en weer gedrink
    van jou wonder water
    waarna ek so smag
    ek het daar gesterf
    op die voorstoep
    van jou siel
    Ek het verdrink in jou vanaand'...''

    Ok, ek het die intense begeerte om die woordjie FOK kliphard te se (en ek dink ek het sopas) >>>>Stunning Girl, stunning ! Like a Star @ heaven
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Ek het verdrink in jou  Empty Re: Ek het verdrink in jou

    Post by Claira Summers Wed 23 Nov 2011, 10:50 am

    Baie baie dankie Ammie, hoop die verjaardag was lekker. Smile
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Ek het verdrink in jou  Empty Re: Ek het verdrink in jou

    Post by Rudi Coetzer Fri 25 Nov 2011, 5:46 pm

    ipv oortree,dink ek>betreeHou baie hiervan...
    ken die gevoel en experience....
    baie goed uitgebeeld.
    Camsica
    Camsica


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 66
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 42

    Ek het verdrink in jou  Empty Re: Ek het verdrink in jou

    Post by Camsica Sat 26 Nov 2011, 1:50 am

    Dis beautiful. Punt.
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Ek het verdrink in jou  Empty Re: Ek het verdrink in jou

    Post by Claira Summers Sat 26 Nov 2011, 1:54 am

    Baie dankie Camsica, waardeer.

    Sponsored content


    Ek het verdrink in jou  Empty Re: Ek het verdrink in jou

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 02 May 2024, 2:41 pm