FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Diepe man met ambisie en deernis

    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Diepe man met ambisie en deernis Empty Diepe man met ambisie en deernis

    Post by Louisa van Vliet Sun 06 Nov 2011, 1:22 am

    Hier by my werkswinkel op ‘n klein stukkie grond,
    Hou ek my besig met my gedagtes wat nooit stil staan
    Terwyl hande besig is om werkies af te rond.
    Dink ek aan die seerkry deur mense veroorsaak
    Waar het dit begin, en hoekom draai die pad so
    Dat hierdie hart wat jou liggaam aan die werk het
    Al loop jy die pad wat jou Maker jou in laat glo
    Seerkry omdat niks uitwerk soos wat jy dit self laat bepaal
    Beloftes aan mekaar geweef deur ander in duie laat stort.
    Kom U Vader en U tel my op en kan ek my hande plaas
    Op ‘n stukkie hout wat U voor my deur kom le met trots,
    Laat U my toe om dit te vat en te begin kerf
    Net om te beleef hoe U gewerk het om my liggaam
    Te vorm met hierdie doel om ook die seer te kan erf,
    Waardeur U moes gaan, sodat ek dit kon verstaan,
    Op die ou einde is dit alles die moeite werd
    Want die plekkie waarnatoe ek moet gaan
    Voorberei vir my met U groot Liefde vir ‘n Kind
    Wat U wil he, ek eendag moet gaan staan.
    Aan die sy van die grootste Koning my bevind.
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Diepe man met ambisie en deernis Empty Re: Diepe man met ambisie en deernis

    Post by Claira Summers Sun 06 Nov 2011, 9:48 pm

    Pragtig gese Louisa. Goed gedoen
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Diepe man met ambisie en deernis Empty Re: Diepe man met ambisie en deernis

    Post by Louisa van Vliet Sun 06 Nov 2011, 10:12 pm

    Dankie jy. Jy weet mos die seer kan net op een manier regkom. Deur Onse Vader

    Sponsored content


    Diepe man met ambisie en deernis Empty Re: Diepe man met ambisie en deernis

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 02 May 2024, 10:21 pm