Diepe man met ambisie en deernis

    Share
    avatar
    Louisa van Vliet

    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 58

    Diepe man met ambisie en deernis

    Post by Louisa van Vliet on Mon 19 Dec 2011, 7:00 pm

    Hier by my werkswinkel op ‘n klein stukkie grond,
    Hou ek my besig met my gedagtes wat nooit stil staan
    Terwyl hande besig is om werkies af te rond.
    Dink ek aan die seerkry deur mense veroorsaak
    Waar het dit begin, en hoekom draai die pad so
    Dat hierdie hart wat jou liggaam aan die werk het
    Al loop jy die pad wat jou Maker jou in laat glo
    Seerkry omdat niks uitwerk soos wat jy dit self laat bepaal
    Beloftes aan mekaar geweef deur ander in duie laat stort.
    Kom U Vader en U tel my op en kan ek my hande plaas
    Op ‘n stukkie hout wat U voor my deur kom le met trots,
    Laat U my toe om dit te vat en te begin kerf
    Net om te beleef hoe U gewerk het om my liggaam
    Te vorm met hierdie doel om ook die seer te kan erf,
    Waardeur U moes gaan, sodat ek dit kon verstaan,
    Op die ou einde is dit alles die moeite werd
    Want die plekkie waarnatoe ek moet gaan
    Voorberei vir my met U groot Liefde vir ‘n Kind
    Wat U wil he, ek eendag moet gaan staan.
    Aan die sy van die grootste Koning my bevind.

    . Copyright subsists automatically in the poems and vests .
    © Louisa van Vliet by CL van Vliet, the unauthorised coping would be
    infringing my work by copying it or a sufficient part thereof.
    A letter of demand could therefore be sent out to the copier,
    demanding non-infringement and even damages …
    avatar
    Torm

    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 60

    Re: Diepe man met ambisie en deernis

    Post by Torm on Tue 20 Dec 2011, 12:04 pm

    Mooi gedoen!
    avatar
    Gerrit Hermens

    Posts | Bydraes : 103
    Points | Punte : 177
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-28
    Age | Ouderdom : 28

    Re: Diepe man met ambisie en deernis

    Post by Gerrit Hermens on Wed 21 Dec 2011, 12:26 am

    Dis voorwaar pragtig!
    avatar
    Louisa van Vliet

    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 58

    Re: Diepe man met ambisie en deernis

    Post by Louisa van Vliet on Fri 20 Jan 2012, 2:40 am


    Dankie Gerrit
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Diepe man met ambisie en deernis

    Post by Rudi Coetzer on Fri 20 Jan 2012, 4:11 pm

    die hoofletters aan elke reel se begin pla..
    dis onnodig..en dien geen doel nie.
    avatar
    Louisa van Vliet

    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 58

    Re: Diepe man met ambisie en deernis

    Post by Louisa van Vliet on Fri 20 Jan 2012, 5:01 pm

    Computer probleem soos almal weet jy tik net en elke begin, kom 'n hoofletter,
    nie doelbewus in gesit nie. Maar sal daarop let, om negatiewe mense nie te beinvloed nie.
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Diepe man met ambisie en deernis

    Post by Rudi Coetzer on Fri 20 Jan 2012, 6:29 pm

    smile..jy kan mos dan die hoofletter verander.
    negatiewe mense?
    nee wat.....daar is maar net sekere basiese dinge wanneer dit by dig kom......
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Diepe man met ambisie en deernis

    Post by Rudi Coetzer on Fri 20 Jan 2012, 7:04 pm

    Buitendien:ekt jou net goeie raad gegee.seker wil jy leer,en groei as digter....
    (nou wonder ek:waarom as response op my raad,jy my persoonlik op my gedig:My oe,gaan aanval het?
    as jy nie wil leer of groei of raad he nie,is dit dalk nie n goeie idee om jou werk op n openbare platform(met n kommentaar fasiliteit)te plaas nie.
    Very Happy

    Sponsored content

    Re: Diepe man met ambisie en deernis

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 24 Nov 2017, 1:25 am