FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Iemand sal actually omgee

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Iemand sal actually omgee Empty Iemand sal actually omgee

    Post by Rudi Coetzer Mon 31 Oct 2011, 1:53 pm

    Die kots-smaak
    van my eie braaksel
    waarin ek lê
    en verstik
    en versmoor
    maak my naar .

    Hulle sal my
    so hier kry
    soos jy
    my hier agtergelaat
    en verwerp het .

    Al verskil
    tussen my dood toe
    en my dood nou :
    iemand sal actually omgee .


    ( 05/02/2010 14h05 )

      Current date/time is Sun 19 May 2024, 5:55 pm