kasteel
eeue-oue
klippatrone
tydgetorring
tot sagte lyne
èèn met gras
golwend kontoergewys,
alles gesentreer by
die bankie se voet –
daar, binne ringmure
van die geskiedenis
die ontmoeting
geraam in lower en rose
...en waterlelies dryf
op die kleure-eggo...
© Torm 1991
eeue-oue
klippatrone
tydgetorring
tot sagte lyne
èèn met gras
golwend kontoergewys,
alles gesentreer by
die bankie se voet –
daar, binne ringmure
van die geskiedenis
die ontmoeting
geraam in lower en rose
...en waterlelies dryf
op die kleure-eggo...
© Torm 1991