Rooidag  View Next Picture

 

Rooidag



Sku kranse lewe
in vroegmôre dou
as dag ontwaak
in sonnestrale
ewig getrou

my hart klop lewenslus
langs bergstrome
in bloed
as polsslag tot lewe
resoneer in loflied gesange

ek staan klein vir ‘n oomblik
as ek in gees stil raak
in oë en hart
vir nog ‘n dag
in memory van jou

BennyB
© 11/01/2011 Barend Booysen

Die foto het ek een more vroeg tussen Swakop en Windhoek geneem. Dit is vir my net so stunning en het so mooi by die vers in gepas, ek hoop julle geniet dit netsoveel soos ek het op daai oomblik.

Details

BennyB
Tue 06 Sep 2011, 1:16 am
1078 times
0
Image Type: JPG - Size: 1280 x 857 (268KB)
Not Rated
 
Pic locked

First picture

Last Pic

Pictures Navigation View Next Picture

Sunrise Namibia

Rock & Roll

Rooidag

Engelvlerke en al. Vir Ralph Rabie (Johannes Kerkorrel) Mis jou elke dag meer en meer...

Skrik vir niks!

    Rooidag

      Current date/time is Sun 19 May 2024, 10:14 pm