Engelvlerke en al. Vir Ralph Rabie (Johannes Kerkorrel) Mis jou elke dag meer en meer...  View Next Picture

Engelvlerke en al. Vir Ralph Rabie (Johannes Kerkorrel) Mis jou elke dag meer en meer...



In die vêrte hoor ek ‘n kerkklok lui
“tula tula afrika” deur jou sang
Ek sing saam “ Halala ewig is ons Afrika”

Ek boogie saam met jou
Kerkorrel ou maat
wat het gebeur?

Ek onthou nog die aand toe ons saam
in my motor deur Pretoria se strate kon jaag
onthou nog jou kommentaar oor my V-6

Onthou nog die dag in die studio
ek, jy en Stef Bocsh
my eerste CD cover foto

Dankie, my inspirasie, my vriend
Ons het min tyd saam spandeer
maar elke oomblik was kosbaar vir my

Saam het ons gedans in Cherry’s
Vermeulen straat sal nooit weer dieselfde wees
onthou nog die lunch in Yeoville
die treinwa, die ironie

Daardie dag het ek jou verstaan
jou waarlik leer ken “ onder vier oe ”
jou foto, jou gesig
in die agtergrond die doringdraad

Saam het ons '' Sirkus dier '' gesing
ag en verstaan
hoendervleis naas mekaar gestaan wyl ons sing
“Die anderkant”

Volg die link om verder te lees!
http://www.free-style-art.com/t64-engelvlerke-en-al#67

Details

BennyB
Tue 06 Sep 2011, 12:18 am
1430 times
1
Image Type: JPG - Size: 604 x 417 (47KB)
5 / 5   Photography | Fotografie : Engelvlerke en al. Vir Ralph Rabie (Johannes Kerkorrel) Mis jou elke dag meer en meer... Rating_star Photography | Fotografie : Engelvlerke en al. Vir Ralph Rabie (Johannes Kerkorrel) Mis jou elke dag meer en meer... Rating_star Photography | Fotografie : Engelvlerke en al. Vir Ralph Rabie (Johannes Kerkorrel) Mis jou elke dag meer en meer... Rating_star Photography | Fotografie : Engelvlerke en al. Vir Ralph Rabie (Johannes Kerkorrel) Mis jou elke dag meer en meer... Rating_star Photography | Fotografie : Engelvlerke en al. Vir Ralph Rabie (Johannes Kerkorrel) Mis jou elke dag meer en meer... Rating_star  [ 1 ]
 
Pic locked

First picture

Last Pic

Pictures Navigation View Next Picture

Rock & Roll

Rooidag

Engelvlerke en al. Vir Ralph Rabie (Johannes Kerkorrel) Mis jou elke dag meer en meer...

Skrik vir niks!

    Engelvlerke en al. Vir Ralph Rabie (Johannes Kerkorrel) Mis jou elke dag meer en meer...

    Melanie van As
    Melanie van As


    Engelvlerke en al. Vir Ralph Rabie (Johannes Kerkorrel) Mis jou elke dag meer en meer...

    Post  Melanie van As

    My hart huil die foto en die poetry en Ralph Rabie wat \'n legende, wat \'n mens, wat \'n siel het die hemel nie by gekry nie.
      Current date/time is Sun 19 May 2024, 8:35 pm