FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Self vs Jy

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Self vs Jy Empty Self vs Jy

    Post by Enid Tue 06 Sep 2011, 2:23 pm

    Taal kwansuis my sterkpunt
    met stille self bewondering
    reik ek uit na dit wat EK is

    mure gebou vir ander
    wat myself verander

    ander wat my beter ken
    verken selfs my avonture

    maar wanneer stilte my oordon’er
    raak ek sommer bedonnerd
    vir wie-weet wat en wie?
    daardie antwoord het ek selde

    verkies om nie te praat van myself
    dit klink tog so depressief

    vertel my eerder van jou
    wat jy doen en wat jy is?

    laat ek jou vertel
    hoe mal ek is oor jou
    hoe jy my dag verander
    in ‘n glimlag

    kyk net na my hart.

      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 12:18 pm