FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Mei maand

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Mei maand Empty Mei maand

    Post by Manie Jackson Tue 06 Sep 2011, 12:43 pm

    Nogmaals kruispad die lewe.
    nog n wintersdag.
    Stukkend sonder vergewe.
    Terwyl ek vir jou wag.
    Loop die trane van verlange –
    stil, ongehinderd oor my wange.

    Wie ken die weg waarop jy sou gaan?
    die totsiens maar nie vaarwel.
    Sal niemand tog jou offer kan verstaan.
    eendag weer – wie sal vertel.
    As die koue eers verby is.
    hoelank die eensame pad in Mei is.


    Manie Jackson 2/7/2011

      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 6:19 pm