julle het my ‘geyser’ leeg getap
koue water uit my laat vloei
‘n borrelbad gevat
soos skoonheidskoninginne gelyk
‘n buiging voor die skare gemaak
om al die eer te kry
maar ek het ‘n plan
‘lag in my mou’
‘laaste lag die lekkerste’
koue water uit my laat vloei
‘n borrelbad gevat
soos skoonheidskoninginne gelyk
‘n buiging voor die skare gemaak
om al die eer te kry
maar ek het ‘n plan
‘lag in my mou’
‘laaste lag die lekkerste’