Ek wil spookasem-sag
my warm asem
oor jou nipples blaas .
Ek wil spookasem-sag
met my lippe
oor jou vel vee
ek wil spookasem-sag
my hele my
vir jou gee .
Ek wil spookasem-sag
met soekende hande
jou hele lyf verken .
Ek wil spookasem-sag
in jou oor fluister
wat jy aan my doen
ek wil spookasem-sag
in jou oë kyk
en jou lank en innig soen .
Dan ongelukkig my lief
met al die sag
agter die rug
gaan ons by dit
wat hard is uitkom !
( + Komkol 21/02/2011 17h37 )
my warm asem
oor jou nipples blaas .
Ek wil spookasem-sag
met my lippe
oor jou vel vee
ek wil spookasem-sag
my hele my
vir jou gee .
Ek wil spookasem-sag
met soekende hande
jou hele lyf verken .
Ek wil spookasem-sag
in jou oor fluister
wat jy aan my doen
ek wil spookasem-sag
in jou oë kyk
en jou lank en innig soen .
Dan ongelukkig my lief
met al die sag
agter die rug
gaan ons by dit
wat hard is uitkom !
( + Komkol 21/02/2011 17h37 )