FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Weerloos.

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Weerloos. Empty Weerloos.

    Post by Manie Jackson Tue 06 Sep 2011, 12:51 am

    My sinne in hul spoor gestop,
    stol my verstand, gedagtes en begrippe.
    Hou my gedagtes skielik op,
    hang my rede verstom aan my lippe.

    Kan ek jou weerloosheid nie verduur,
    jou vaart op die storm see.
    Geen genade in die donker uur
    stadig verdrink die werklikheid – omgee.



    Manie Jackson 14/8/2011

      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 9:15 pm