FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Jou Reuk

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Jou Reuk Empty Jou Reuk

    Post by Enid Mon 05 Sep 2011, 10:44 pm

    Jou reuk is in elke lyn van my hare
    deurdring elke holte van my sintuie
    soos bostik aan my hart,

    verteenwoordig jou nabyheid
    wanneer jy afwesig is, verdiep die verlange na jou,
    bring herhinneringe na die teenwoordigheid,
    roep tonele van ons twee saam,

    elke vreugdesoomblik na my mondhoek,
    om my gesigsuitdrukking te verhelder
    en die plooitjies langs my oog te verdiep.

    So is jou reuk my lief.

      Similar topics

      -

      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 3:55 pm