FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Pienk

    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Pienk Empty Pienk

    Post by anderkant Thu 13 Oct 2011, 9:34 pm

    s p o o k a s e m

    blousel werk
    vir die lekkerjeuk
    - so saam met die eier-ontbyt.

    eerbare soldate tree aan;
    niemand praat van hulle liefde
    vir pienk spookasem.

    vannag staan hul wag in die donker
    - ontbyt lankal verteer.

    (c) Anderkant 2011


    Last edited by anderkant on Thu 13 Oct 2011, 10:27 pm; edited 1 time in total
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Pienk Empty Re: Pienk

    Post by anderkant Thu 13 Oct 2011, 10:02 pm

    Mense, as julle 'n Very Happy verstaan dan verstaan julle seker hierdie vers. Question
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Pienk Empty Re: Pienk

    Post by Enid Thu 13 Oct 2011, 10:13 pm

    neee????
    Dolly.D
    Dolly.D


    Posts | Bydraes : 11
    Points | Punte : 15
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-13
    Age | Ouderdom : 44

    Pienk Empty Re: Pienk

    Post by Dolly.D Thu 13 Oct 2011, 10:52 pm

    spookasem,... that is candy floss right? I do think you should eat your breakfast and not candy floss dear child
    avatar
    Guest
    Guest


    Pienk Empty Re: Pienk

    Post by Guest Thu 13 Oct 2011, 11:36 pm

    Hier kry ek gevoel van oorlogse kamp,soldate,swaar kry die agter toe skuiwing van die dinge wat iewers lank terug die jollie jeuk van min geriewe,waterige poeier eiers, die dooie gevoel van dood wees en dood maak fataliteit van kamp lewe,ver ver terug is n karnaval lankal vergete pienk spookasem, pret,..lewe as ware nou gebêre diep agter in die geheue en oorlewing tel hier. Die gedig gaan lê amper onheilspellend in my krop!
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Pienk Empty Re: Pienk

    Post by Besoeker Fri 14 Oct 2011, 10:40 am

    die vers is sowaar onheilspellend in sy eenvoud: Seg my pa altyd - 'eenvoud is gevaarlik'
    En as die skrywer nog die eenvoud beklemtoon met `n glimlaggende vraagteken , wil ek raai dat sy hart poeffies vreet oor die eintlike sin van die vers...
    Hulle staan wag in die donker ...maar vermoed ek dat hulle wel mettertyd aan ons voorgestel gaan word ? Want ontbyt hou net SO lank !
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Pienk Empty Re: Pienk

    Post by anderkant Fri 14 Oct 2011, 3:50 pm

    Hierdie is een van daardie "oomblik" verse waarop die reaksie my nogal verras. Dankie vir julle inloer en kommentaar. Ontbyt is verteer, inderdaad.

    Sponsored content


    Pienk Empty Re: Pienk

    Post by Sponsored content

      Similar topics

      -

      Current date/time is Wed 08 May 2024, 7:38 am