Liewe Oom Nokia ,
my Baby
my Cherrie
is suur vir my
jip , sy is moerig .
Sy is toe glad geen Lady
en danksy my useless Blacberry
wys sy haar ware kleure vir my .
Chorus :
Ek het die blues
die blues
die Black
die Blackberry-blues .
My Baby is skoon oproerig
sy bel my
en noem my name
sy wys vinger na my
sy teef
en grom vir my .
My Baby
my Cherrie
is heeltemal
befok vir my
want haar 100e mails
bly onbeantwoord –
sy skreeu , sy skel
sy rant en rave
en dreig my
sy sê haar biker-buddies
gaan my kry .
Chorus :
Ek het die blues
die blues
die Black
die Blackberry-blues .
Maar liewe Oom Nokia
my geldsake is maar kak
en my mooi koekies bak
maak net geen indruk
op my Cherrie –
het Oom nie asseblief
vir my ñ gratis Smart Phone
in die plek
van my fokken Blackberry ? !
Chorus :
Ek het die blues
die blues
die Black
die Blackberry-blues .
Help my !
( + Komkol 12/10/2011 16h53 )
my Baby
my Cherrie
is suur vir my
jip , sy is moerig .
Sy is toe glad geen Lady
en danksy my useless Blacberry
wys sy haar ware kleure vir my .
Chorus :
Ek het die blues
die blues
die Black
die Blackberry-blues .
My Baby is skoon oproerig
sy bel my
en noem my name
sy wys vinger na my
sy teef
en grom vir my .
My Baby
my Cherrie
is heeltemal
befok vir my
want haar 100e mails
bly onbeantwoord –
sy skreeu , sy skel
sy rant en rave
en dreig my
sy sê haar biker-buddies
gaan my kry .
Chorus :
Ek het die blues
die blues
die Black
die Blackberry-blues .
Maar liewe Oom Nokia
my geldsake is maar kak
en my mooi koekies bak
maak net geen indruk
op my Cherrie –
het Oom nie asseblief
vir my ñ gratis Smart Phone
in die plek
van my fokken Blackberry ? !
Chorus :
Ek het die blues
die blues
die Black
die Blackberry-blues .
Help my !
( + Komkol 12/10/2011 16h53 )
Last edited by Rudi Coetzer on Thu 13 Oct 2011, 1:49 pm; edited 1 time in total