the darting, daring, seductive butterfly motions of your warm, teasing tongue, the gentle nibble on my lower lip, as you explore my resistance and test my resolve …. I know you enjoy watching me crumble and give in to you, everytime we kiss.
die perfekte soen perfek uitgebeeld,..ek gaan gaan met Nicky se WOW die keer,.. sommer lus en loop soen iemand ordentlik (en ek nogal puntenerig oor 'n goeie soen maar jy dit net presies saam gevat)Hier beskryf jy een van daai soene waar jou knie knak daarvan!!
Daardie is die naaste wat ek aan 'n "riskante" vers sal kom: die talent om dit met oorgawe neer te pen ontbreek in my geval en ek laat dit met vrede in my hart oor aan die meesters.
die ' statement' kort verklaaring ? Wel : Jou vers het ( soos meeste beter verse) lank in my kop gedraai ... miskien te lank- toe ek ons kerslig doodgeblaas het ,het hy STEEDS gedraai , comprehende ??
soene by uitgeblaaste kerse?? al wat ek weet is dat as n man n "uitskopaardetuimelknieknaklamhoumyvasofjysoenmyomasemsnakhyg" soen kan gee se ek net ja baas nee baas vir 'n ruk
Met trots vat ek die krediet, "go for the ride", verstom my aan Ronel se lang woorde en voel ek nederig dat die vers 'n behoorlike nadraai gehad het vir jou Fafnir. Topic closed.