FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die sagte klik-klak van sterre wat vir jou en my oogknip + *

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die sagte klik-klak van sterre wat vir jou en my oogknip  + * Empty Die sagte klik-klak van sterre wat vir jou en my oogknip + *

    Post by Rudi Coetzer Thu 29 Sep 2011, 12:26 pm

    Nag gooi sy stil
    gansdons-duvè
    oor ons
    met net die rivier
    se kabbel
    en die sagte
    klik-klak
    van sterre
    wat vir jou
    en my oogknip .

    Baby , al wat nou
    die stilte
    die vrede
    kan versteur
    is ñ harde poep .


    ( * Vir my Lavagirl .
    + Komkol 25/09/2011 19h03 )

      Similar topics

      -

      Current date/time is Mon 20 May 2024, 8:52 am