FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    MET BLOED VERPAND

    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    MET BLOED VERPAND Empty MET BLOED VERPAND

    Post by Claira Summers Thu 29 Sep 2011, 1:02 am

    MET BLOED VERPAND

    Met oog op verandering
    hart by nostalgie
    kreatiewe denke tuis
    onwelkome herargie
    moord aan die orde van die dag
    in strate vloei daar bloed
    op die agtergrond ‘n skoot
    gister ry hy haar dood
    sonder om te dink
    kry hy sy straf
    in teësin van die wet
    ‘n swaard deurboor n klein noot
    ‘n ander huil daaroor
    soos wilde diere
    skiet hy kinders en grootmense dood
    in hul stukkende harte
    huil die reënboog elke dag
    vertoring is die siele
    van mense van ons land
    oorlog wen die lotto
    van gemengde bloed en sand
    vandag sing die duifies weer hulle lied
    in die strate word geen bloed gegiet
    skoon water vloei
    deur lang riviere
    dan sneuwel menswees
    verteer tot niks
    voor die oorlog van ons land
    wat ons met ruilgoed verpand
    dis die haat en die armoede vol smart
    dit kelder ons menswees
    verdruk ‘n goeie hart

      Current date/time is Tue 07 May 2024, 10:26 pm