FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    what I know

    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    what I know Empty what I know

    Post by anderkant Mon 26 Sep 2011, 6:25 pm

    a prairie dog;
    (unaware of the
    mixed origin of it’s being
    as told by his coat
    of shades and colors
    that intertwines
    aimlessly;
    of no consequence,
    meaning nor effect)

    crosses the barren
    land that for centuries
    brought tears and hardship
    to those that call him mutt.
    (land, coaxed to temporary life,
    bearing fruit and harvest
    for a single season
    before cracking and tearing
    along the edges)

    true, loyal, without cause or reason,
    heading toward an unseen border
    where treasure lies buried
    (marked by solemn patches of green)
    a bone; hidden -
    before puppy became mutt
    and doors locked him out at night
    to stand guard
    against man and the loss of time.

    © (2011) Rudi Prinsloo
    Alle regte voorbehou / All rights reserved

    avatar
    Guest
    Guest


    what I know Empty Re: what I know

    Post by Guest Mon 26 Sep 2011, 6:34 pm

    unaware yet still true to its breed,... hierdie werk kom ek terug na vanaand uit my blou stoel
    avatar
    Besoeker
    Guest


    what I know Empty Re: what I know

    Post by Besoeker Mon 26 Sep 2011, 6:39 pm

    sjoe ... groot taak ( jy moet help, hoor!}

    'wat ek ken'... {my identiteit?)loop onbewus van sy herkoms, oor die gemene kapitalis se verskroeide aarde... die been wen my , moet nog grou na sy waarde...
    ...waghou teen mense én DIE VERLIES VAN TYD - grootse waardasie van jou gees se mag!! MAL oor dit.
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    what I know Empty Re: what I know

    Post by anderkant Mon 26 Sep 2011, 6:58 pm

    Microsoft noem dit 'n "restore point", 'n herwinning-punt. Die been is begrawe, gebêre toe hy nog "klein was en waarde gehad het, raakgesien is". Begrawe voordat hy geweet het hy sal dit anderdag moet gaan opgrawe om te onthou. Instink het dit voel kom, al het hy nie geweet nie. "The true nature of being without effect". Die vers is relatief abstrak aangebied - ek wou ruimte laat om alkant toe te verken daarmee. Hy staan uitgesluit - buite, waar niemand hom hoef te sien grootword nie... tyd stap onherwinbaar aan. Hoop dit help effens.
    avatar
    Besoeker
    Guest


    what I know Empty Re: what I know

    Post by Besoeker Tue 27 Sep 2011, 3:07 am

    ' the true...without effect' maar tog met roerende AFFEK .

    Seker is ek te puntenerig ... maar `n been is vir `n hond `n bonus, iets buitegewoon lekkers buite sy normale eet-roetine - ek sukkel om die beenerige kloutjie by die herstel se punt-oortjies uit te bring , aangesien `n herstelpunt mos `n grondige her-plasing van die gesamentlike vooridentiteit behels , en nie net die identifikasie/eiening/vind van`n buitegewone gebeurtenis binne daardie voorgeskiedenis nie.
    Jy verklaar die proses , maar nie die wese van jou beeld { die been se AARD!} nie, of verstaan ek - ten spyte van jo moeite- verkeerd ?
    Verskoon, maar ek neem aan dat jy oop is vir grondige besprekings....?
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    what I know Empty Re: what I know

    Post by anderkant Tue 27 Sep 2011, 1:49 pm

    Ek is absoluut oop vir grondige besprekings en dankie vir jou deelname. Dat jy die plasing van effect teenoor affect opmerk laat my glimlag. Deur na die hond te verwys het ek die "bonus" waarvan jy praat binne-in sy bereik geplaas, binne die grense waarin hy hom bevind. Hy het dit daar begrawe, en daar het selfs 'n paar kolletjies groenheid oorleef. Die mens is self geneig om maar tevrede te wees met dit wat binne bereik is - soms skep ons "valse geluk" - hy het dit self daar begrawe, sy eie geluk geskep. Hier het ek eintlik my vraag lomp gestel en jy wys dit tereg uit: die mens, ek spesifiek, sou my bonus buite die grense wou gaan soek, buite die norme van hoe 'n menslike bestaan hom uitspeel en die vaste patroon wat dit volg. Mens neem later jou rol aan en leef van dag tot dag, totdat jy gaan stilstaan en DINK daaroor. Dit is hier waar die wesenlike verskil tussen effek en affek intree.
    avatar
    Besoeker
    Guest


    what I know Empty Re: what I know

    Post by Besoeker Tue 27 Sep 2011, 2:15 pm

    DANKIE - na dese kan ek werk aan effek * glimlag *

    Sponsored content


    what I know Empty Re: what I know

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Tue 07 May 2024, 4:52 pm