god is my vader, my herder
my beskermer teen gevare
hy hou my veilige in oorloe
waar mense sterf
wanneer ek val of seerkry
help hy my op
hy is my vader wat my geskape het
en sy bloed loop deur my are
my beskermer teen gevare
hy hou my veilige in oorloe
waar mense sterf
wanneer ek val of seerkry
help hy my op
hy is my vader wat my geskape het
en sy bloed loop deur my are