jou lyf in lepellê
kook deur jou vel
stoom tot binne my
waar plant in vlees
my koorsig los
vir proe aan die resep
wat ek net
saam met jou kan kook
maar soms in nag
is ek te bang
om ketel van konfoor te ruk
en so te stort
dalk die kole
van vuur te blus
selfs slaap se weg
kan moorbekoor.
kook deur jou vel
stoom tot binne my
waar plant in vlees
my koorsig los
vir proe aan die resep
wat ek net
saam met jou kan kook
maar soms in nag
is ek te bang
om ketel van konfoor te ruk
en so te stort
dalk die kole
van vuur te blus
selfs slaap se weg
kan moorbekoor.