Die appels
hang blooswang
in die boorde .
Die seisoen-werkers
stap blou-oorpak
vroegoggend
mandjies op die kop
al singende
die stofpad af
boorde toe .
Die uitvoermark wag .
( 02/02/2010 13h02 )
hang blooswang
in die boorde .
Die seisoen-werkers
stap blou-oorpak
vroegoggend
mandjies op die kop
al singende
die stofpad af
boorde toe .
Die uitvoermark wag .
( 02/02/2010 13h02 )