Die sprinkane swerm swartwolk
vlerk trillend teen vlerk .
In die skuur
staan die stropers
vir nog ñ seisoen
in ongebruik .
( 13/01/2009 22h10 )
vlerk trillend teen vlerk .
In die skuur
staan die stropers
vir nog ñ seisoen
in ongebruik .
( 13/01/2009 22h10 )