FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    'n Tweede keer ?

    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    'n Tweede keer ? Empty 'n Tweede keer ?

    Post by BennyB Mon 12 Sep 2011, 2:51 am

    En as daar
    'n engel vanaand
    aan jou hart sou klop

    sou jy stil kon raak
    en kyk
    deur jou hart se venster
    vir wat buite wag

    sou jy aangaan
    maak of daar niks was
    en onversteurd verder gaan

    as daar dalk
    'n tweede klop sou wees
    sou jy dan kon antwoord
    al maak dit seer

    sal jy kan antwoord
    as jou engel klop
    'n tweede keer?

    BennyB
    01/06/2011


    avatar
    Guest
    Guest


    'n Tweede keer ? Empty Re: 'n Tweede keer ?

    Post by Guest Mon 12 Sep 2011, 3:02 am

    sal jou eendag oor rooiwyn n verhaal van n engel vertel!!
    hierdie gedig van jou raak besonder diep in my hart
    avatar
    Besoeker
    Guest


    'n Tweede keer ? Empty Re: 'n Tweede keer ?

    Post by Besoeker Mon 12 Sep 2011, 5:24 am

    aai Benny- bedig tog vir ons Ronel se verhaal wanneer jy dit gehoor het, asb?
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    'n Tweede keer ? Empty Re: 'n Tweede keer ?

    Post by Enid Mon 12 Sep 2011, 3:16 pm

    jinne maar mense is nuuskierige wesens...maar ja sal die opvolg na Nala se verhaal wil sien lol

    Sponsored content


    'n Tweede keer ? Empty Re: 'n Tweede keer ?

    Post by Sponsored content

      Similar topics

      -

      Current date/time is Mon 20 May 2024, 3:49 am