FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Gevries

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Gevries Empty Gevries

    Post by Barend Thu 22 Mar 2012, 3:49 pm

    GEVRIES

    Waneer die winterkoue
    om jou hart sy ysgreep laat
    jou laaste asem in sneeuvlokkies verander

    en jy voel die dood kom jou haal
    besef jy in die lewe nie gewen
    maar net gefaal

    waneer die doodsengel so oë
    in jou siel inbrand
    die geraamtes in jou kas
    jou ondersteuningshand

    die vlees veruil met beenderestof
    geen mens besing jou lof
    verlore in jouself verlate
    dwaal doelloos eensaam strate

    van verlowing gebreek
    dolk in jou hart gesteek
    maak nie saak hoe jy smeek
    gedane sake het geen keer

    op donker plek stop........
    kyk na die nuwe maan
    iewers in jou stilte
    pink jy 'n hartseer traan

    © Barend van Huysen
    Attachments
    Gevries AttachmentFrozen heart.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (3 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 2:42 am