Die statige plaashuis
bouval hartseer
in die hitte
van die plantseisoen-son.
Die landerye
lê afwagtend
skouerhoogte toegegroei .
Die grondeis
was suksesvol .
( 10/01/2009 01h16 )
bouval hartseer
in die hitte
van die plantseisoen-son.
Die landerye
lê afwagtend
skouerhoogte toegegroei .
Die grondeis
was suksesvol .
( 10/01/2009 01h16 )