FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Hierdie wonder

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Hierdie wonder Empty Hierdie wonder

    Post by Rudi Coetzer Wed 14 Mar 2012, 1:31 pm

    Ek wonder
    of my hart se kopbeen
    op jou bedkassie pryk ?
    ( en of jy
    dit as asbakkie
    vir jou Menthols gebruik ? )

    Ek wonder
    of jy op partytjies
    vir jou vriendinne vertel
    van die ou
    wat so stotter-stil
    lief was vir jou ?
    ( en dat jy
    sy hart se kopbeen
    op jou bedkassie
    as momento hou ? )

    Okay .

    Hierdie wonder
    is nou verby .


    ( 25/01/2010 22h35 )

      Current date/time is Fri 26 Apr 2024, 3:55 pm