FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Amourette

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Amourette Empty Amourette

    Post by Barend Mon 12 Mar 2012, 2:13 am

    AMOURETTE

    Tussen more en gister
    word ek dalk nugter
    verby is die drome
    my op bou van rome

    ek het wel die keuse
    gedrink aan jou wese
    my siel gevoed
    met jou innigesoet

    met passie gesmul
    my liggaam gevul
    wie gaan my keer
    ek honger na meer

    in jou poele verdwaal
    in jou arms staan ek kaal
    ek enkele wese
    om verlief te raak op jou,
    godin was my enigste keuse

    © Barend van Huysen
    Attachments
    Amourette Attachmentamourette.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (7 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Fri 26 Apr 2024, 6:49 pm