FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Butterfly world

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Butterfly world Empty Butterfly world

    Post by Barend Sat 03 Mar 2012, 2:34 am

    Butterfly World

    Dit wat gebeur kon niemand keer
    sondagmiddag se stil verander na wil
    wou net middagete eet wat ek by gekry het sal ek nooit vergeet

    jou hare, oë het my getoor
    my binneste verloor toe ek jou stem hoor
    die vou van ‘n lag om jou mondhoek sag

    die sag warm natheid van jou lippe so mooi
    die kleur van jou lipstiffie die diepste rooi
    my hart het daar en dan ontdooi

    hier het die wals begin
    altwee besef hier kom ‘n ding
    sag het jy my wang geraak

    die monster binne my het ontwaak
    met jou eerste soen het jy dit gedoen
    hande honger het jou begin verken

    ons het mekaar op die gras vasgepen
    met tong het ek jou diepste wese verken
    passie het oorgeneem niks kon ons rem

    met lippe wat dans oor jou lies
    orale seks het ons altwee verkies


    © Barend van Huysen

      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 11:46 am