FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die Mona Lisa en haar world famous smile

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die Mona Lisa en haar world famous smile Empty Die Mona Lisa en haar world famous smile

    Post by Rudi Coetzer Wed 23 Nov 2011, 4:04 pm

    Die Mona Lisa smile nie .
    Hoekom dink almal dat sy smile ?
    Dis tog vir enige ge-oefende oog duidelik dat sy nie smile nie .
    En selfs vir ñ ongeoefende oog behoort dit tog ewe duidelik te wees .

    Haar mond het so getrek van hardlywigheid .
    En sy is geskilder terwyl sy op die longdrop sit .
    En druk .
    En druk .

    Kyk bietjie hoe pennetjie-orent sit sy .
    Tipies van iemand wat druk .

    En sy is duidelik selfbewus .
    En ongemaklik .
    Mens kan dit sommer in haar postuur en gesigsuitdrukking (sic) sien .

    Sou jy nie ook gewees het as jy dae laas genommer het , en hier sit jy half hoopvol en druk , en druk ,
    en een of ander wannabe skilder is besig om jou te skilder nie ?

    Sou jy fyn kyk na die Mona Lisa , is dit duidelik dat sy haar moer gestrip het voordat Da Vinci haar portret kon klaarmaak .
    Want sien , as mens so lank sit en druk , en so lank stilsit om geskilder te word , moet daar mos sweet wees ?
    En waar in daardie skildery sien jy sweet ?

    Kyk bietjie weer na daardie skildery .
    Jy sal sien dat sy duidelik nie gesmile het nie !



    ( 18/12/2008 13h07 )

      Current date/time is Fri 26 Apr 2024, 3:32 pm