ñ Brommer
verstrengel haarself
al vegtende
ter wille van oorlewing
in ñ spinnerak .
ñ Spinnekop vrek
met die reuk
van Doom
in sy neusgate .
( 09/1/2009 22h38 )
verstrengel haarself
al vegtende
ter wille van oorlewing
in ñ spinnerak .
ñ Spinnekop vrek
met die reuk
van Doom
in sy neusgate .
( 09/1/2009 22h38 )