Noordhoek

    Share
    avatar
    Barend

    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 45

    Noordhoek

    Post by Barend on Sun 26 Feb 2012, 2:08 am

    Noordhoek

    Het die roep van die see
    Jou al saamgevee

    Na plekke van verlange
    Teen berge se hange

    In geboue se gange
    Voer die klank jou mee

    In ou kaapsedraaie kronkelpaaie
    Gaan jy tot by die see

    Die groen en blou
    Al die kleure waarvan jy hou

    Afgeëts teen wit strande
    Breek nou jou stadsbande

    Langs die see loop julle hand in hande
    Op spierwit strande

    Julle liefde vir ewig gesmee
    Aandie einde van die dag is net julle twee.

    © Barend van Huysen
    Attachments
    100_3998.JPG
    You don't have permission to download attachments.
    (547 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Thu 27 Jul 2017, 7:30 am