As engele fluister
Soms is daar wonderwerke
in ander plekke as kerke,
kyk maar na die skadus oor die muur.
In die donkerste ure brand iewers tog vure
bring gebroke mense tesame vir ure,
soos engele wandel tussen mense met kranke,
bring hulle geneesing tog hier.
Gebroke mense nog diere stroom na die vure,
op soek na 'n engel plesier,
met 'n swaar hart en 'n siel gevul met smart
kyk ek ook oor die muur.
Is jy dalk die wese my enigste keuse,
gestuur vir verligting en plesier,
Breek jy die stuk concrete, maak groter die gaping
lok my deur die muur.
Die engele fluister ons almal moet leer en luister,
oor hoe om die pyn te verduur.
Na aande se kuier velig eers die sluier,
Kom nader kom staan by my vuur.
© Barend Van Huysen