FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Jimmy Jukebox

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Jimmy Jukebox Empty Jimmy Jukebox

    Post by Rudi Coetzer Thu 16 Feb 2012, 12:57 pm

    “ Piet Piskrip , Kallie Kakhuis en Willem Wasbak ? Ja , ek het al van hulle gehoor .
    Ek hoor Kallie is nie baie skoon nie …. Briekmerke of iets . ”
    “ Ken jy hulle ? ”
    “ Het jy al ooit ñ jukebox in ñ toilet gesien ? ”
    “ Nee . ”
    “ Nou hoe dink jy dan moet ek hulle ken ? Is jy dof of wat ? Duh ! ”
    “ Hey ! Dis nie nodig om ongeskik te raak nie ! Of persoonlik nie . Of beledigend
    nie . ” BURPPP !!!
    “ Man . Ek’s gatvol vir dronkies wat by my kom sit en kakpraat . En kak vrae vra .
    Of kak musiek op my speel . En ek’s honger . Hoe lyk dit met ñ R2 ? ”
    “ ñ R2 ? ”
    “ Ja man . Ek eet mos R2’e . En ek love musiek ! Okay ,… sommige musiek .
    Net nie hierdie kommin Afrikaanse musiek nie … jy weet … soos rooi rok bokkie kom ons sokkie en sulke shit nie . En ook nie rave of techno-shit nie . Anyway .
    Ag , kom nou toe ! Gooi ñ ou R2’tjie in my keelgat af . En kies ñ song . ”
    “ Okay ! Okay ! Jy hou tog so aan . ”

    Die dronkie vroetel in sy sak en haal ñ R2 uit .
    ‘ Klik ’ , val die R2 .
    Scroll .
    Hy krap sy kop .
    Scroll .
    Hy krap sy gat .
    Poep kliphard .

    “ Toe ! Toe man ! Kies nou . My voete jeuk al . ”

    Die dronkie lag kliphard .
    “ My fok . Nou toe nou ! Hierdie is my favourite liedjie ! Ek het nie gedink jy sal dit hê nie ! ”

    “ Wat ? Watter liedjie? ”

    “ Wag . Ek druk die enter . Dan hoor jy . ”

    * * * * *

    RAAI wat begin toe speel ?


    * * * * *


    Scroll




    Scroll







    Scroll



    Kon jy al raai ?



    Scroll



    “ Ag nee shit ! Fok ! Eeuwwhhh ! Jy’s nie serious nie ! ”



    Kan jy nou al raai ?






    Scroll




    ‘ Kaptein , span die seile….’




    Ja….Eeuwwhhhh !…


    ( 23/12/2009 22H45 )




      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 12:13 am