Diep in wit en swart
lê geëts
in kontras
lewe in jou oe
en lag plooitjies
vir my
om my hart te verloor
Ek ken nie
jou lewens verhaal,
verstaan nog nie
die drome van jou hart,
die seer van gister
se vergete beloftes,
net nou se hoop,
van miskien
in eendag
As jy my slegs
'n halwe kans sal gee
om jou
styf in my arms te hou
sal jou hart
reënboog spieël dans
lewe rooi tapyt
voor jou voete lê
waar ek my als
aan jou sal gee
Als as jy my net
'n halwe kans sal gee
BennyB
08/02/2012 © Barend Booysen
for Janet
lê geëts
in kontras
lewe in jou oe
en lag plooitjies
vir my
om my hart te verloor
Ek ken nie
jou lewens verhaal,
verstaan nog nie
die drome van jou hart,
die seer van gister
se vergete beloftes,
net nou se hoop,
van miskien
in eendag
As jy my slegs
'n halwe kans sal gee
om jou
styf in my arms te hou
sal jou hart
reënboog spieël dans
lewe rooi tapyt
voor jou voete lê
waar ek my als
aan jou sal gee
Als as jy my net
'n halwe kans sal gee
BennyB
08/02/2012 © Barend Booysen
for Janet
Last edited by BennyB on Tue 13 Mar 2012, 5:59 pm; edited 1 time in total