FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Vies-frame ( 2 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Vies-frame ( 2 ) Empty Vies-frame ( 2 )

    Post by Rudi Coetzer Tue 07 Feb 2012, 12:30 pm

    Laatmiddag

    hitte sypel deur elke sweetgaatjie
    van my natgeswete-lyf

    ek wag
    uitgeput en ongemaklik warm
    vir nag
    wat skilpad-skuifel
    voetjie vir voetjie
    traag nader skuif


    ( 11/01/2012 18h51 )
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    Vies-frame ( 2 ) Empty Re: Vies-frame ( 2 )

    Post by Torm Wed 08 Feb 2012, 2:53 am

    Ek moes net kom kyk wat het geword van freeze-frame wat vies geword het.
    Maar eintlik is die titel te lig vir 'n baie sterk gedig. Dit dra 'n universele gevoel goed oor en kort 'n meer ernstige titel, dalk skilpad...
    Ek het die skilpad-skuifel al voorheen gelees maar ek dink dit was in jou ander gedig, so dis nou 'n tema en steeds vars.
    Bietjie later:
    Het hom nou al drie keer gelees, regtig sterk. Ek was al daar...
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Vies-frame ( 2 ) Empty Re: Vies-frame ( 2 )

    Post by Rudi Coetzer Wed 08 Feb 2012, 11:52 am

    groot smile.
    ag baie dankie.
    Vies-frame gaan maar oor die alledaagse dingetjies waaroor ons..
    moan en so.
    (die mens moan mos maar oor alles...)
    waardeer jou mooi terugvoer.
    dankie

    Sponsored content


    Vies-frame ( 2 ) Empty Re: Vies-frame ( 2 )

    Post by Sponsored content

      Similar topics

      -

      Current date/time is Fri 26 Apr 2024, 5:31 pm