FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Vies-frame

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Vies-frame Empty Vies-frame

    Post by Rudi Coetzer Thu 10 Nov 2011, 4:48 am

    In die spieël
    op die water
    kwas moeder-natuur
    onderstebo-skilderye
    teen die tempo
    van ontelbaar
    elke uur

    en ek bekyk
    die spulletjie so
    en wens maar
    my pen
    was so
    kunstig gewees
    en my woorde so beautiful .


    ( 09/11/2011 23h46 )

    S.J. du Plessis
    S.J. du Plessis


    Posts | Bydraes : 104
    Points | Punte : 138
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-08
    Age | Ouderdom : 51

    Vies-frame Empty Re: Vies-frame

    Post by S.J. du Plessis Sat 12 Nov 2011, 1:47 am

    Oewie dis mooi...eenvoudig en pragtig. Ek dink dit is menige kunstenaar se droom om 'n stukkie van daai prag na te doen. Digters met ons pen, skilders met die kwas, fotograwe met hul lense... Jy doen nogal nie te sleg nie hoor. Cool
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Vies-frame Empty Re: Vies-frame

    Post by Rudi Coetzer Sat 12 Nov 2011, 2:08 pm

    Very Happy
    baie dankie.
    ag..die natuur is net so beautiful.
    (Psst:ek het gisteraand n gedig geskryf oor die volmaan: November-volmaan.Sal dit volgende week kom plak.....sorry...mens moer bemark.... Laughing )
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Vies-frame Empty Re: Vies-frame

    Post by Claira Summers Sun 13 Nov 2011, 4:19 am

    Dis baie mooi Rudi. Ja die skepper is eenvoudig n beter kunstenaar as enige een van ons. Sy skilderye en beeldhou werk is "die wonders" van die natuur. Untopable! cheers
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Vies-frame Empty Re: Vies-frame

    Post by Rudi Coetzer Mon 14 Nov 2011, 3:16 pm

    Very Happy
    baie dankie Claira....
    (sad dat ons so baie mooi miskyk soms)

    Sponsored content


    Vies-frame Empty Re: Vies-frame

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 06 May 2024, 7:23 pm