Laatmiddag
hitte sypel deur elke sweetgaatjie
van my natgeswete-lyf
ek wag
uitgeput en ongemaklik warm
vir nag
wat skilpad-skuifel
voetjie vir voetjie
traag nader skuif
( 11/01/2012 18h51 )
hitte sypel deur elke sweetgaatjie
van my natgeswete-lyf
ek wag
uitgeput en ongemaklik warm
vir nag
wat skilpad-skuifel
voetjie vir voetjie
traag nader skuif
( 11/01/2012 18h51 )