Dag na dag regop en fier
Stap hy doelgerig hier
Sonder te blik of te wonder
Sterk en besonder
Versteek is die gisters se onthoue
Toegedraai in sy ,die einas
Weg gebere in sy hart se voue
verpak in sy geheue se kas
Alledaagse gebeure wat aangaan
Eensklaps die werklikheid
waarheid en ook die realiteit
Ruk hom uit sy wentelbaan
Gebroke mens
Sy hart aan duisend stukke
Sy gemoed op krukke
hy huil soos 'n mens
verlang en hunker na bloed en vlees
Huil hy oor die gisters se lag
wat hom ontneem is oornag
hy is alleen hy is wees
Stap hy doelgerig hier
Sonder te blik of te wonder
Sterk en besonder
Versteek is die gisters se onthoue
Toegedraai in sy ,die einas
Weg gebere in sy hart se voue
verpak in sy geheue se kas
Alledaagse gebeure wat aangaan
Eensklaps die werklikheid
waarheid en ook die realiteit
Ruk hom uit sy wentelbaan
Gebroke mens
Sy hart aan duisend stukke
Sy gemoed op krukke
hy huil soos 'n mens
verlang en hunker na bloed en vlees
Huil hy oor die gisters se lag
wat hom ontneem is oornag
hy is alleen hy is wees