Ma is so ñ ma

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Ma is so ñ ma

    Post by Rudi Coetzer on Fri 27 Jan 2012, 2:23 pm

    In die lewe
    se ritme
    en onritme ,
    bly ñ ma
    ñ ma ,
    deur trots en teleurstelling ,
    deur vreugde en verdriet ,
    bly ñ ma omgee en gee ,
    bid en liefhê ,
    bly ñ ma hoop –
    lanks selfs
    nadat hoop vergaan .


    ( 09/05/2010 12h26 )

      Current date/time is Sat 23 Sep 2017, 9:11 am