FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    vrymesselaar

    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    vrymesselaar Empty vrymesselaar

    Post by anderkant Fri 09 Sep 2011, 7:31 pm

    moeg en geïrriteer
    staan ek voor hierdie muur
    - alweer!

    ‘n muur gebou
    met my eie woorde,
    gemessel met my eie sentimente,
    my eie opinies,
    my eie siel!

    Berlyn is vêr van hier, maar dalk
    skuil ‘n antwoord daar.

    hier staan ek,
    sonder ‘n hamer,
    maar die lont in my hart
    blaas jou vandag in jou moer!

    want ek het jou gebou.

    © (09.09.2011) Rudi Prinsloo, Alle regte voorbehou
    avatar
    Guest
    Guest


    vrymesselaar Empty Re: vrymesselaar

    Post by Guest Fri 09 Sep 2011, 7:33 pm

    wow!!!! ken daai gevoel, "vandag blaas ek jou in jou moer want ek het jou gebou!"
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    vrymesselaar Empty Re: vrymesselaar

    Post by anderkant Fri 09 Sep 2011, 7:38 pm

    dankie Ronel. Smile
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    vrymesselaar Empty Re: vrymesselaar

    Post by AmmieMoon Sat 10 Sep 2011, 8:35 pm

    Damn......Daardie selfbesef dat ons menigmaal die skeppers van ons eie kerkers is! Die inner-frustrasie hier is tasbaar.....Sien, dis waarom ek altyd sê, 'n goed geplaasde keurig gekose kragwoord in 'n spesifieke vers kan 'n vers maak!-soos jy hier meesterlik bewys ! Jou titel laat die konteks en inhoud ook oopbars na 'n ander dimensie ! Hoed af vir hierdie een !

    a
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    vrymesselaar Empty Re: vrymesselaar

    Post by anderkant Mon 12 Sep 2011, 8:02 pm

    ams, ek waardeer jou lees en kommentaar uit my hart. dankie.

    Sponsored content


    vrymesselaar Empty Re: vrymesselaar

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Wed 08 May 2024, 1:03 am