Ingrid , toe jy
jou anker gooi
in die baai
tussen jou lewe
se hoog-en laaggety
en seebamboes soos engelhande
jou aan jou enkels gryp ,
het jy
geweet jou lewensboot
se boeg gaan breek
en hier agterbly .
Ingrid , die tyd was ryp –
jy het maar
al te goed geweet
dat jy nog
so ñ twee-en-dertig jaar
nooit sou oorleef nie .
( 18/05/2010 01h23 )
jou anker gooi
in die baai
tussen jou lewe
se hoog-en laaggety
en seebamboes soos engelhande
jou aan jou enkels gryp ,
het jy
geweet jou lewensboot
se boeg gaan breek
en hier agterbly .
Ingrid , die tyd was ryp –
jy het maar
al te goed geweet
dat jy nog
so ñ twee-en-dertig jaar
nooit sou oorleef nie .
( 18/05/2010 01h23 )