Die stormwaters van ons lewens
Woel verby in ‘n moddermassa
Nuttelose objekte verswelg in vuil water
Woed saam in ‘n agresiewe maalkolk van Rommel
Dan sodra die troebel verdwyn
Is dit wat oorbly
Die silverskoon lewenswater stroompie
Wat rustig salig voortkabbel