FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    In die lig van die skrywer

    S.J. du Plessis
    S.J. du Plessis


    Posts | Bydraes : 104
    Points | Punte : 138
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-08
    Age | Ouderdom : 51

    In die lig van die skrywer Empty In die lig van die skrywer

    Post by S.J. du Plessis Tue 24 Jan 2012, 5:37 am

    Wasig lig ontoereikend sag
    geminagte vlam in die donker nag
    gestrekte gloed, vorm geknak
    geykte woorde aanmekaar geplak

    Nader tot my intensiteit van lig
    fragmentversamelde vae gedig
    gevormde struktuur trek my in
    verskommeling gedagtes maak meer sin

    Laat my tog in eie lig nie staan
    soos glans en gloed begin rym
    laat my tog die werk gedaan
    geïnkde woorde in die wasemskyn

    S.J. du Plessis © Maart 2011


    Last edited by S.J. du Plessis on Sun 10 Jun 2012, 10:54 pm; edited 1 time in total
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    In die lig van die skrywer Empty Re: In die lig van die skrywer

    Post by Torm Sun 19 Feb 2012, 10:33 pm

    Het gelees. Is geraak. Het gestem.
    S.J. du Plessis
    S.J. du Plessis


    Posts | Bydraes : 104
    Points | Punte : 138
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-08
    Age | Ouderdom : 51

    In die lig van die skrywer Empty Re: In die lig van die skrywer

    Post by S.J. du Plessis Tue 21 Feb 2012, 12:55 pm

    Dankie Torm. Waardeer opreg!
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    In die lig van die skrywer Empty Re: In die lig van die skrywer

    Post by Claira Summers Wed 22 Feb 2012, 11:10 pm

    Pragtig. Jy het my stem ook gekry.
    S.J. du Plessis
    S.J. du Plessis


    Posts | Bydraes : 104
    Points | Punte : 138
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-08
    Age | Ouderdom : 51

    In die lig van die skrywer Empty Re: In die lig van die skrywer

    Post by S.J. du Plessis Sat 03 Mar 2012, 11:36 pm

    Jinne Claire...baie dankie jong. Jy maak my dag! Jip, elke (eerlike en regverdige) stem help. Ek waardeer.

    Sponsored content


    In die lig van die skrywer Empty Re: In die lig van die skrywer

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 1:17 am