FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Helpers uit die kryt

    avatar
    johanpiek


    Location | Ligging : erens onder 'n ou eike boom
    Posts | Bydraes : 51
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 63

    Helpers uit die kryt Empty Helpers uit die kryt

    Post by johanpiek Fri 09 Sep 2011, 5:09 pm

    die lewens spel, boks geveg
    man tot man net twee
    sonder helpers
    sonder hulp

    verwyte ,valsheid
    gisters , verlede
    foute , witleuentjies
    weg steek dinge ,stilbly foute algar helpers

    die spel begin
    helpers uit die kryt
    man alleen net ek en jy
    veg die spel tot die einde

    geen wenner geen verloor
    gelyk op moet die uitslag
    hierdie lewens spel vir twee
    om more te betree

    geen terme
    niks kondisies nie
    net een reel

    HELPERS UIT DIE KRYT

      Current date/time is Mon 20 May 2024, 9:20 am